Kyk Wie Praat
144
Kompetisie
PG
Welkom
Nuus
Video's
Foto's
Kindersterretjies – Kyk wie praat
Video
30 Junie
Die nuwe kykNET vermaakprogram Kyk wie praat beloof om net die regte humoristiese medisyne hierdie winter te wees.
Teken in en KYK
Up Next
Amptelike voorskou – Skemerdans
26 Mei
Ons soek jou – Kyk wie praat
10 Mei
Uit die mond van die suigeling – Kyk wie praat
10 Mei
Leke djy – Kyk wie praat
10 Mei
Skryf nou in – Kyk wie praat
10 Mei
Laat ons maar baklei – In die sop
05 Mei
Jy sal ook hiervan hou
Video
Wie is die slimste: ma of juffrou – Kyk wie praat
In die laaste episode van Kyk wie praat seisoen twee, is een van die vrae aan die kinders ‘wie dink jy is die slimste: jou ma of jou juffrou?’
Video
Langste asem ophou – Kyk wie praat
Die twee broers vertel hoe lank hulle hul asems kan ophou, terwyl die ander kinders hul antwoorde gee op die vraag 'hoeveel minute is in 'n driekwart uur?'
Video
Ouderdom vir bestuurderslisensie – Kyk wie praat
Die kinders van Kyk Wie Praat seisoen twee word gevra hoe oud moet hulle wees om 'n bestuurderslisensie te hê.
Video
Is vleis gesond? – Kyk wie praat
Die kinders maak oop oor wat hulle weet van allergieë, ontkieming en wat vleis glo aan jou liggaam doen.