“Die Groot Ontbyt” se Pierre Breytenbach wys sy ander kant in kykNET se “Hartklop”Ons ken hom as die innemende aanbieder van "Die GROOT Ontbyt", maar in "Hartklop" (Dinsdae 20:00 op kykNET) is daar ’n heel ander kant wat die veelsydige Pierre Breytenbach wys – dié van die nare Marius ...