Kokkedoor: Vuur en Vlam
144
Realiteit
13 L
Sit aan
Nuus
Deelnemers
Hitte met Herman
Wen
Ontmoet Cindy Menigo – Kokkedoor Vuur & Vlam: Kinkelbraaier
Video
12 Julie
Cindy waag weer haar tweede kans nadat sy vroeg uitgeval het in Kokkedoor 2. Sy span haar gevorderde diploma in koskuns en City & Guilds-diploma in fyngebak saam met haar sjef-ervaring in as ’n lektor.
Teken in en KYK
Up Next
Ontmoet Natalie Erasmus – Kokkedoor Vuur & Vlam: Kinkelbraaier
12 Julie
Ontmoet Braam Potgieter – Kokkedoor Vuur & Vlam: Kinkelbraaier
12 Julie
Amptelike voorskou – Kokkedoor Vuur & Vlam
03 Julie
‘n Dekade van “Kokkedoor” – Kokkedoor Vuur & Vlam
03 Julie
Sjefs en kie skryf in! – Kokkedoor Vuur & Vlam
24 November
‘Ons is tweede en trots daarop’ – Kokkedoor 3
10 Oktober
Jy sal ook hiervan hou
Nuus
Kokkedoor: Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?
kykNET steek alreeds die vure aan vir die volgende seisoen van die gewilde Afrikaanse koswerklikheidsreeks “Kokkedoor Vuur & Vlam” en jy kan nou inskryf vir hierdie opwindende reis!
Nuus
Drie waarhede en ‘n leuen – Kokkedoor Vuur & Vlam
Hoe goed ken jy die Kokkedoor Vuur & Vlam-deelnemers? Speel saam en vind uit!
Nuus
Kinkelbraaiers gesels oor disse wat jou hart sal steel – Kokkedoor Vuur & Vlam
Wat is die spesiale resep wat Kokkedore uithaal om iemand se hart sag te maak? Ons vind uit!
Video
"Vuurgode het teruggevat" – Kokkedoor Vuur & Vlam
Dit raak vuurwarm in die kombuis: Kyk hoe die spanne Joubert en Gert, Karen en Kevin, en Nate en Cindy frustrasie ervaar en hoe elkeen dit hanteer.