Petri de Wet terug met plaaslike hengel-avonture in Hier gaan ons alweer Die splinternuwe seisoen van die gewilde hengelprogram, Hier gaan ons alweer, met aanbieder Petri de Wet, is terug vanaf Saterdag 7 Oktober om 18:00 op kykNET (DStv-kanaal 144).