Logo
Diepe waters cast
web uni tv guide

Diepe Waters

144Drama13 VL

Wen met kykNET en “World Leisure Holidays”! – Diepe Waters

Video
16 Januarie

Daar heers groot opwinding in die lug want kykNET en World Leisure Holidays het pas aangekondig dat die gewilde akteurs, Werner Coetser, asook Eloise Cupido van die gewilde telenovela, Diepe Waters, ’n week by die Sugar Beach Resort in Mauritius gaan spandeer vanaf 26 April tot 3 Mei 2023. Wat alles so opwindend maak is dat World Leisure Holidays aan kykNET se lojale kykers die geleentheid bied om saam met Werner en Eloise teen ‘n ongelooflike prys saam te gaan!