Logo
Die Real Housewives van Pretoria - Season 1. Lottostar Kompetisie - R50 000
web uni tv guide

Die Real Housewives van Pretoria

144Realiteit13 L

Ontmoet Renske Lammerding – Die real housewives van Pretoria

Video
12 September

Renske is welbekend in Silver Lakes weens haar boetiek in die estate en natuurlik haar man, Heinrich, se welvaard. Dit beteken egter ook dat daar heelwat oor Renske-hulle geskinder word. Maar is daar enige waarheid daarin en skinder sy self? Beslis nie, as jy Renske vra nie. Renske is deesdae die eienaar van die Mrs Globe skoonheidskompetisie en wil graag daarmee ander vroue help om hulleself te bemagtig.