Logo
Ladies Launch Mobile BB RHOWL
web uni tv guide

Die Real Housewives van die Wynlande

144Realiteit16 L

#RHOWL_Anita

Anita Lloyd

Anita Lloyd woon buitekant die Paarl in ’n pragtige vallei. Sy en haar man, Boyce, is skoolliefdes en sy het haar loopbaan as onderwyseres opgegee om hom in sy beroep te ondersteun. Hulle het vir tien jaar dwarsoor die wêreld vir Boyce se werk gewoon voor hulle uiteindelik na Suid-Afrika teruggekeer het. Boyce is sedert 2016 die uitvoerende hoof van KWV. Anita het ’n meestersgraad in linguistiek en het ’n voorliefde vir die studie van tale. Buiten haar man en haar katjies is Anita se grootste prioriteite haar huis, kuns en reis.

Michelle profile New RHOWL
Amy New Profile RHOWL
Anita New Profile RHOWL