Boer Soek 'n Vrou
144
Realiteit
13 L
Lees meer oor Seisoen 15
Skryf in vir Seisoen 16
‘Ek het haar ontmoet’ – Boer soek ‘n vrou
Video
07 April
Boer Albertus het liefde gevind! Gaan dié twee kan besluit op wie se plaas hulle wil boer met hulle geliefde skape?
Teken in en KYK
Up Next
1000km – Boer soek ‘n vrou
07 April
‘Chemistry’ – Boer soek ‘n vrou
07 April
‘Luister nog ‘n keer’ – Boer soek ‘n vrou
07 April
Altwee – Boer soek ‘n vrou
07 April
‘Ander tipe mooi’ – Boer soek ’n vrou
31 Maart
‘Cool speelding’ – Boer Soek ’n vrou
31 Maart
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.
Video
Ontmoet Boer Lulani – Boer soek ‘n vrou
Buiten die boerdery, word Lulani se lewe vervul deur bergfietsry, "trail runs" en 'n kwaliteittyd saam met haar honde. Sy is op soek na 'n vrou wat kans sien om groot avonture aan te pak.
Video
Ontmoet Boer Jacques – Boer soek ‘n vrou
Die inwoner van Venterstad sê hy het al klaar ’n idee van waar hy sy vrou gaan vra om te trou! Hy soek iemand wat sy terggees sal geniet.
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.