- Filter by:
- All
- kykNET
- DStv News
- Highlights
- News
Nuus
Tweespalt: ’n Dokkie waar rugby-geesdriftiges mekaar met passie pletterva
’n Nuwe kykNET-dokumentêre reeks werp die kollig op die vrae wat rugbygeesdriftiges al dekades lank teister – en dis veral nou relevant, met die Greatest Rivalry-reeks wat tans in Suid-Afrika aan die gang is.
Met sy nuwe vollengte rolprent, The Heart is a Muscle, wat op 6 Maart in rolprentteaters uitgereik word, vestig skrywer/regisseur Imran Hamdulay hom as ’n opwindende nuwe stem in die rolprentbedryf.
Dit is tyd vir Kwêla se Dorp van die Jaar (DVDJ)-kompetisie! Vanjaar in samewerking met Lottoland.
In episode sewe van Op my eish! is emosies oopgevlek en ’n besluit is geneem wat die verloop van Ruan se reis ingrypend verander het.
In Maart is daar geen tekort aan opwinding op die kassie nie.
Lanklaas het ’n familie kykers van kykNET (DStv-kanaal 144) se telenovela Diepe Waters só warm onder die kraag gehad.
“Die kantoor” saai vanaf 18 Januarie om 20:00 uit op kykNET.
Die tweede seisoen van "Een keer om die son" begin op Dinsdag, 20 Januarie op kykNET.
Die 1% klub kom binnekort na kykNET toe – en ons kort deelnemers: 100 per episode om presies te wees. Dié speletjiesprogram toets logika, raaisels en breinkrakers. Skryf nou dadelik in as dit soos jou tipe uitdaging klink! Inskrywings sluit op 22 Mei 2026.
Koek S2-mederegisseur Eva du Preez praat oor hoe die reeks grense verskuif en stereotipes afbreek.
GROOTfm-omroeper sluit aan by Fiësta as veldaanbieder: ‘Ek is ’n geesdriftige feesganger’.
Twee hartoorplantings, ’n fratsongeluk en die deursettingsvermoë om Lamb Champs se Gauteng-kompetisie te wen.
Ontmoet die mense van kykNET se nuwe reeks, Klippe Kou.