Meer as net ‘n “tannie”. – Kassie-kuiersVandeesweek in Kassie-kuiers gesels Renaldo Schwarp met die legendariese dramaturg, Pieter-Dirk Uys oor Evita Bezuidenhout, koeksisters, Afrikaanse tannies én Prince Harry! Daar word ook gesels met Veronique Jephtas.