Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit: Landskap - Suid-Afrikaanse Kunsbewaring, Prof. Matilda Burden en Jan Middeljans

Video
19 April

Ons gesels oor of Suid-Afrikaanse kuns, beelde, artefakte na behore bewaar word. Ons gaste is die kultuurhistorikus prof. Matilda Burden, en Jan Middeljans van die Nasionale Kultuurhistoriese Museum in Pretoria Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!