Ma en Kind in die Kombuis – Kassie-kuiers
Video
07 Desember
“My ma kook baie lekke’ hoor!” Renaldo Schwarp gesels met Afrikaanse rapper, Early B, oor sy splinternuwe kykNET&kie program, My Ma Kook Beter As Joune, wat in Januarie 2023 afskop.
Teken in en KYK
Up Next
Magda Louw – Kassie-kuiers
30 November
Topgehalte aktuele aanbod – Kassie-kuiers
23 November
Televisie vervaardiging – Kassie-kuiers
23 November
Ouerskap in die kollig – Kassie-kuiers
02 November
Afrikaanse Jerry Springer? Glad nie. – Kassie-kuiers
26 Oktober
Regte, egte Housewives - Kassie-Kuiers
19 Oktober
Jy sal ook hiervan hou
Video
Vertrouenswaardigheid – Kassie-kuiers
Rian van Heerden skrik nie vir harde werk nie: Hy is tans een van die plaaslike vermaaklikheid-landskap se besigste TV-vervaardigers en aanbieders, en dit blyk asof alles waaraan hy raak, in goud verander. Wat is sy benadering tot TV-skep; watter een van sy programme is sy gunsteling; hoe lyk 'n normale dag in sy lewe en watter opwinde TV-projek is volgende? Renaldo Schwarp gaan vind vandeesweek uit in Kassie-kuiers.
Video
Verpleging – Kassie-kuiers
Die verpleegsters van “Binnelanders” kuier vandeesweek saam met Renaldo Schwarp tydens “Kassie-kuiers”: Hy klop aan by die aktrises, Maude Sandham en Antoinette Modise en gesels oor hulle karakters, hoe verpleegsters die kliniek bymekaar hou en hulle verklap ook of verpleegsters werklik so baie skinder...
Video
“Die food whisperer” – My ma kook beter as joune
Errieda moes vanaand kies tussen ‘n sappige steak en ‘n heerlike schnitzel.
Video
Viskoekies vir die wen – My ma kook beter as joune
Dit raak hittig op die stel van My ma kook better as joune, wanneer twee spanne kop aan kop gaan met die beste viskoekie