Logo

Erfenis deur storie en narratief – Kassie-Kuiers

Video
21 September

kykNET vier Erfenisdag met sy TV-film, Die Vredesduiwe. Renaldo Schwarp gesels met Jacques Bessenger en Amalia Uys oor die film asook die rol wat films speel om dit te vier.