Deur die Donkerbos met Erica Wessels – Kassie-kuiers
Video
08 Maart
Renaldo Schwarp loer in by aktrise, Erica Wessels. Sy deel meer oor haar verskeie rolle, en haar rol op die Showmax trefferreeks, Donkerbos.
Teken in en KYK
Up Next
Jong akteurs maak golwe op Diepe Waters – Kassie-kuiers
01 Maart
Verpleging – Kassie-kuiers
22 Februarie
Toks & Tjops gereed vir Wêreldbeker-jaar – Kassie-kuiers
15 Februarie
Liefde is nie vir swape nie – Kassie-kuiers
09 Februarie
Onverskrokke liefde – Kassie-kuiers
01 Februarie
Meer as net ‘n “tannie”. – Kassie-kuiers
25 Januarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Basiese rugby reëls – In Frans, ja!
Vanes-Mari du Toit en Hamilton Wessels maak seker dat jy kan saampraat as die geselsies gaan rondom die 2023 Rugby Wêreldbeker in Frankryk: Hier is 'n lys van rugby reëls en termes wat jy moet weet.
Video
Toks & Tjops gereed vir Wêreldbeker-jaar – Kassie-kuiers
Die splinternuwe seisoen van Toks & Tjops het Vrydag afgeskop en Renaldo Schwarp was daar om met Hamilton Wessels en Rikus de Beer te gesels oor die program se nuwe baadjie maar ook die hart wat steeds dieselfde klop!
Video
'n Klop aan die deur – Binnelanders
Tertius het ’n groot verrassing gekry toe hy sy voordeur oopmaak!
Video
Feite & Geite: Rondte 2 – Kwêla
Loer hier na die tweede rondte se finaliste in vanjaar se “Kwêla Feite & Geite”-kompetisie. Onthou dat jy kan stem deur die sleutelwoord te SMS na 33157.