Logo

Agter die Silwerkerm: Onderhoud met Lothar Böttcher – Silwerskermfees 2022

Video
25 Februarie

Lothar Böttcher, beeldhouer van die Carving Light vir die 2022 Silwerskermfees vertel meer oor sy proses en die idee agter die beeld.