Logo

Alles-in-een-pot

18 Junie

4

Die Kwarantyn-families het die volgende bestanddele ontvang met die foto en moes dié gereg voorberei sonder 'n metode of resep. 

edgar castrejon s6BrlKXy7e0 unsplash
Bestanddele

Olie

Botter

Bredievleis  

Uie

Gemenge droë-speserye

Naeltjies

Neutmuskaat

Lourierblare

Droë Tiemie

Sout

Peper

Bruinasyn

Vleisaftreksel

Klein aartappels

Ingelegde uie  

Wortels

Ertjies

Slaai van jou keuse

Metode

Die resep mag slegs van een pot gebruik maak.
Julle mag ook enige ander bestanddele in julle huis gebruik!

Lam kerrie
Kwarantyn Poster (1)
Sub Titel

Durban lam kerrie met rys en sambals

Gewildste Resepte