Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Mia Kruger - Kruger Internasionaal, 23 Jan 2018

Video
24 Januarie

Winslyn: Mia Kruger - Kruger Internasionaal, 23 Jan 2018 Ons gesels oor die SARB se rentekoers-besluit, SA se groeikoers en vooruitsigte, asook moontlike gevolge van die gebeure by Eskom op beleggers en verbruikers. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!