Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Jozi Food Farmer, 11 April 2017

Video
12 April

Winslyn: Jozi Food Farmer, 11 April 2017 Jozi Food Farmer gebruik stedelike gebiede om groentetuine te skep en die publiek in te lig oor hoe jy enige spasie in ‘n “Stadsplaas” kan omskep. Winslyn het gaan kuier by een van hierdie plase in Braamfontein. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!