Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Eiendom – Retire rich through property, Jason Lee

Video
18 Maart

Die splinternuwe uitgawe van ’n topverkoper: Jason Lee se “Retire Rich Through Property” bied vir die leser opgedateerde inligting oor hoe om ’n eiendomsportfolio op te bou en seker te maak jy kan aftree sonder enige finansiële stres. Ons gesels met Jason Lee self, regstreeks via Skype vanuit Vancouver. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!