Logo
Slim BB spoorloos
web uni tv guide

Spoorloos

144Drama13 VL
7

Therese van Tonder

Vertolk deur Franci Swanepoel. Vertolk deur Franci Swanepoel.

Theresa se hare en klerekas het in jare nie verander nie en dit pla haar nie juis nie. Sy gee nie om wat mense sê nie, want die enigste ding wat vir haar belangrik in haar lewe is, is Adri wat in haar lewe gekom het kort ná haar man se dood. Deur die jare het sy teen depressie en angstigheid gestry en die pille het net tot op ’n punt gehelp. Dalk kan sy haar verslawing oorkom as die geheime wat haar so opvreet uitkom.