Só is die indrukwekkende stelle van “Die brug” gebouDie eerste episode van Die brug, wat uit elf episodes bestaan, begin op Donderdag 26 Oktober om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144). Dit is by die Buffeljagsdam buite Swellendam verfilm en vir die bou van die stelle, is die gesegde “local is lekker” beslis waar.