web uni tv guide
Hotel

Totsiens, Oom Dirk – Hotel

Video02 Desember

Ons innige meegevoel aan die familie en vriende van Graham Weir. Hy was ‘n bekende en veelsydige akteur en Sy afsterwe los ‘n leemte in die kunste-omgewing. Hiermee onthou ons Oom Dirk van Hotel.