Diepe Waters
144
Drama
13 VL
Welkom
Nuus
Video's
Karakters
Voorskou: 12 - 15 Desember 2022 – Diepe waters
Video
09 Desember
Krake begin wys in sekere verhoudings. Iemand kry 'n terugslag. En 'n swemmer moet 'n groot besluit neem oor hul toekoms.
Teken in en KYK
Up Next
Plig as vrou – Diepe waters
05 Desember
Oorlog pakke? – Diepe waters
06 Desember
'n Blink aanbod – Diepe waters
07 Desember
"My tuine" – Diepe waters
08 Desember
Steroïede – Diepe waters
14 Desember
Voorskou: 19 - 22 Desember 2022 – Diepe waters
16 Desember
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 25 – 28 Desember 2023 – Diepe waters
Johan word in 'n moeilike posisie geplaas. Gaan Rossouw bedank by die Swart Marlyne? En waarom kom doen die polisie ondersoek by die swemklub?
Video
Voorskou: 15 - 18 April 2024 – Diepe waters
Zelda het 'n slinkse plan om Gys te verneder. Anja en Tshepo wroeg onderskeidelik met iets. En, Charity loop iemand bekend raak.
Video
Voorskou: 18 – 21 Desember 2023 – Diepe waters
Jacques en Sanet maak tyd vir 'n moeilike gesprek. Sekere karakters kry nuus wat onverwags is. En, hoe gaan die spanne gereed maak vir Kersfees?
Video
Voorskou: 8 - 11 April 2024 – Diepe waters
Ben maak 'n moeilike besluit. Pam het 'n verrassing vir die meisies by die Swartmarlyne. Karla en Arno stamp koppe, en Thandi het ook 'n geveg met iemand.