Boer Soek 'n Vrou
144
Realiteit
13 L
Lees meer oor Seisoen 15
Skryf in vir Seisoen 16
Tussen niks en nêrens - Boer Soek ’n Vrou
Video
24 Februarie
Die boere deel hulle wanpersepsies oor die plaaslewe. Van werksure tot hoogtepunte en alles tussen in.
Teken in en KYK
Up Next
‘Vlakke van belangrikheid’ – Boer soek ’n vrou
16 Februarie
‘Gemaklik en mooi’ – Boer soek ’n vrou
16 Februarie
“Ek en my liefie” – Boer soek ‘n vrou
10 Februarie
Vasvra – Boer soek ‘n vrou
09 Februarie
Wedersydse respek – Boer soek ‘n vrou
08 Februarie
Gunsteling dinge in die stad – Boer soek 'n vrou
04 Februarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer André – Boer soek ‘n vrou
Dié sportliefhebber van Modimolle in Limpopo se hande staan vir niks rond nie. Hy is op soek na iemand wat nes hy, grêtig is om die wêreld te gaan verken.
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.
Video
Amptelike voorskou – Boer soek 'n vrou
Is jy gereed om liefde te vind? Of dalk is jy net nuuskiering om die tien boere vir die 16de seisoen van "Boer soek 'n vrou" te sien... Kyk die program op Sondag 29 Oktober om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144.