Boer Soek 'n Vrou
144
Realiteit
13 L
Lees meer oor Seisoen 15
Skryf in vir Seisoen 16
Beter as vriende – Boer soek 'n vrou
Video
10 Maart
Bu-Anda en Boer Petré se alleentyd het beslis Bu-Anda se besluit bevestig, maar hoe sal Petré oor hierdie besluit voel?
Teken in en KYK
Up Next
Verlig – Boer soek 'n vrou
10 Maart
Elke pot het sy deksel – Boer soek 'n vrou
10 Maart
Delikatesse – Boer soek 'n vrou
11 Maart
Die boere se omgewings – Boer soek 'n vrou
10 Maart
Nee, gits Tannie! – Boer soek ‘n vrou
03 Maart
Wat is dit? – Boer soek ‘n vrou
03 Maart
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.
Video
Amptelike voorskou – Boer soek 'n vrou
Is jy gereed om liefde te vind? Of dalk is jy net nuuskiering om die tien boere vir die 16de seisoen van "Boer soek 'n vrou" te sien... Kyk die program op Sondag 29 Oktober om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144.
Video
Ontmoet Boer Lulani – Boer soek ‘n vrou
Buiten die boerdery, word Lulani se lewe vervul deur bergfietsry, "trail runs" en 'n kwaliteittyd saam met haar honde. Sy is op soek na 'n vrou wat kans sien om groot avonture aan te pak.