Logo

Dagbreek: ADD en ADHD behandeling

Nuus
11 Maart 2015
Aandagafleibaarheidsindroom of hiperaktiwiteit by kinders is uitdagend vir ouers. Rozanne McKenzie het die kwessie in Dagbreek bespreek met kenners.

Aandagafleibaarheidsindroom of hiperaktiwiteit by kinders is uitdagend vir ouers. Navorsing in die VSA dui daarop dat slegs antibiotika meer voorgeskryf word aan kinders as medisyne vir ADD of ADHD. Ons het vanoggend meer gesels oor dié epidemie.