Nuus

Nuwe kykNET-realiteitsreeks Jagter toets vaardigheid, karakter en etiek

kykNET 10 November 2026

Wat maak ’n uitstekende jagter? Dis die vraag wat die splinternuwe kykNET-realiteitsreeks Jagter ondersoek wanneer 12 deelnemers meeding om die titel van Suid-Afrika se beste etiese jagter én ’n kontantprys van R500 000.

Nuwe kykNET-realiteitsreeks Jagter toets vaardigheid, karakter en etiek
kykNET 10 November 2026
Nuwe kykNET-realiteitsreeks Jagter toets vaardigheid, karakter en etiek

Wat maak ’n uitstekende jagter? Dis die vraag wat die splinternuwe kykNET-realiteitsreeks Jagter ondersoek wanneer 12 deelnemers meeding om die titel van Suid-Afrika se beste etiese jagter én ’n kontantprys van R500 000.

Card Link
kykNET 10 November 2026
Die GROOT Ontbyt en OntbytSAKE het besluit: Dis tyd vir saam ontbyt

Van weekoggende tot Saterdagoggende vorm Die GROOT Ontbyt en OntbytSAKE ’n vaste deel van kykNET se ontbyt aanbod. In ’n spesiale kruisbesoek neem die twee gewilde programme kykers saam vir ’n viering van hul unieke persoonlikhede, gedeelde waardes en liefde vir Afrikaans.

Card Link
kykNET 08 November 2026
Inskrywings is nou oop vir Die 1% Klub

Die 1% klub kom binnekort na kykNET toe – en ons kort deelnemers: 100 per episode om presies te wees. Dié speletjiesprogram toets logika, raaisels en breinkrakers. Skryf nou dadelik in as dit soos jou tipe uitdaging klink! Inskrywings sluit op 18 November 2026.

Card Link
kykNET 28 October 2026
Boer soek ’n vrou soek weer wyd en suid na liefde vir tien boere

Tien boere, ’n nuwe aanbieder en die moontlikheid van ’n liefde wat ’n leeftyd hou: Boer soek ’n vrou se 19de seisoen begin met ’n uitnodiging aan voornemende pasmaats om die eerste tree te gee.

Card Link
kykNET 16 October 2026
Philipstown WireCar Grand Prix jaag hierdie November

’n Klein Karoo-dorpie. Agt vasberade tieners. Een buitengewone wedren.

Card Link
kykNET 13 October 2026
Drie dinge wat jy moet weet oor Taktiek S2

Taktiek se tweede seisoen begin op 25 Oktober om 20:00 op kykNET.

Card Link
kykNET 07 October 2026
Aiden se koms bring nuwe hoop én vrae vir die Swartse

David Chevers maak sy eerste verskyning in Diepe Waters.

Card Link
kykNET 25 September 2026
Diepe Waters seisoen 5 verwelkom nuwe karakters

Diepe Waters-kykers kan uitsien na ‘n rits nuwe karakters in met die afskop van Seisoen 5.

Card Link
kykNET 23 September 2026
Jean Henry en Altus Theart groet Diepe Waters

Kykers van kykNET se gewilde telenovela Diepe Waters groet hierdie week twee bekende gesigte wanneer Jean Henry en Altus Theart hul storielyne afsluit.

Card Link
kykNET 23 September 2026
Daar was 'n tyd neem kykers op reis van nostalgie

Terwyl Suid-Afrikaners op Erfenisdag hul unieke stories, kultuur en geskiedenis vier, stel kykNET bekend Daar was 'n tyd 'n splinternuwe agt-episode dokumentêre reeks

Card Link
kykNET 23 September 2026
Simoné Pretorius oor Sy, die meeue en die Heilige Gees

Hierdie storie was net so na aan die huis.

Card Link
kykNET 23 September 2026
TV-films van Willie Esterhuizen op pad na kykNET

Vier splinternuwe skaterlag-TV-flieks deur Willie Esterhuizen, propvol humor, hart en herkenbare karakters, is vanaf 27 Oktober op kykNET te sien.

Card Link