Klaskamer 10
145
Opvoedkundige program
PG
Welkom!
Video’s
Meer op Klaslamer
Nog Programme
'n "Life coach" – Binnelanders
Naamskending – Suidooster
Video
Voorskou: 16– 19 Maart 2026 – Skemergrond
Seer geheime, en geluk wat dalk kan draai... Maak seker jy skakel in van Maandae tot Donderdae om 19:30 op kykNET & kie, kanaal 145. Bly 'connected' en stroom dié show op #DStvStream.
Video
"Ek sal dit doen" – Een keer om die son
Gaan Ruan instem?
Video
In Gesprek: Onthul: Aanlyn dobbel – Wie wen? - 16 Maart 2026
#InGesprek Onthul: Aanlyn dobbel – Wie wen? met Lourensa Eckard ondersoek die groeiende impak van aanlyn dobbel in Suid-Afrika. Skakel in hierdie Maandag, 16 Maart om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Voorskou: 16 - 19 Maart 2026 – Diepe waters
Zelda ontmoet Frans se dogter en Leandri maak ’n belangrike besluit.
Video
Voorskou: 16 - 19 Maart 2026 – Diepe waters
Zelda ontmoet Frans se dogter en Leandri maak ’n belangrike besluit.
Video
Cindy en water is nie maats nie - Op My Eish!
'n Lekker braai moet altyd begin met 'n lekker lag sessie! #OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Die plan – Binnelanders
Jackie sal nie skroom om Hannah te manipuleer om haar sin te kry nie ...
Video
Intimidasie – Een keer om die son
Het Amé die regte ding gedoen deur dié inligting te weerhou?
Video
Braaivleis en uitdagings - Op My Eish!
In 'n Alles-of-Niks-Uitdaging kan een gelukkige dame 'n oornag saam met Ruan in die bos wen. #OpMyEish!, vanaand om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
“Welkom terug, seun” – Diepe waters
Marco het presies geweet wat om te doen in dié aaklige situasie.
Video
“Welkom terug, seun” – Diepe waters
Marco het presies geweet wat om te doen in dié aaklige situasie.
Video
"Ek het TB" – Suidooster
Ons dink nie die Samsodiens kan hierdie veel langer wegsteek nie ...
Video
'n Las – Een keer om die son
Is hierdie die moeilikste besluit wat Sebastian en Elma gaan moet maak na haar diagnose?
Video
Amptelike voorskou – In die sop: Gastehuisrevolusie
Janie du Plessis en haar span gee 13 gastehuise nuwe lewe in dié splinternuwe “In die sop”-reeks wat 23 April om 20:00 begin op kykNET.
Video
Amptelike voorskou – In die sop: Gastehuisrevolusie
Janie du Plessis en haar span gee 13 gastehuise nuwe lewe in dié splinternuwe “In die sop”-reeks wat 23 April om 20:00 begin op kykNET.
Video
Die geheim – Een keer om die son
En Markus het so gehoop niemand vind uit waar hy eintlik was nie ...
Video
"Jy gaan nie net opgee nie" – Een keer om die son
Leandri gaan nie net toelaat dat Elijah moed opgee nie!
Video
10 Maart 2026 – Een keer om die son
Augustus bring groot veranderinge en onthullings vir die Van Wyks: Elma en Sebastian probeer aanpas om by Amé te bly soos wat Elma se simptome vererger.'n Onverwagse gas daag op by Amé. Ruan maak kontak met Trevor en Markus steek steeds sy rehabilitasie-geheim weg.
Video
Amé die honde- mamma? – Een keer om die son
Enige honde-ma verstaan dié gevoel!
Video
Amptelike voorskou – Bewonder & Bewaar
Die derde seisoen van “Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod” begin 19 April om 20:30.
Video
“Oh, jy skree” – Die kantoor
Flip se radio-onderhoud het hom in groot moeilikheid laat beland.
Video
“Oh, jy skree” – Die kantoor
Flip se radio-onderhoud het hom in groot moeilikheid laat beland.