kyknet channel logo

Koekedoor is hier!

Video
04 September

Goeie nuus vir alle Kokkedoor liefhebbers! kykNET is trots om ‘n handelsmerk-uitbreiding van Kokkedoor aan te kondig. Koekedoor is ‘n splinternuwe bakkompetisie. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!