Cobus Visser is 'n bloeier gebore. Vandag loop hy kaalvoet op vuurwarm kole as die meester van vuurloop en gebruik sy lewensverhaal om ander te help om hul volle potensiaal te bereik.
#VreemderAsFiksie, vanaand om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.