"Hier gaan ons alweer" is terug vir ’n allemintige 24ste seisoen, en Petri de Wet en sy gashengelaars gaan Suid-Afrika en Afrika plat toer op soek na vis en avontuur.
S24 | E8
23 Februarie 17:30
'S24/E8'. Benewens die mooi kabeljoue van Angola, wys die span nou vir die eerste keer ooit kleinbek-swartbaars op Hier ...