web uni tv guide
web uni tv guide

Herders

144DokumentêrPG13

Jong gelowiges - Herders

Video02 Februarie

Ds Anuschka Smith van NG Kerk Universiteitsoord en pastoor David Grobler van Unite180 kerk vertel hoe hulle met jongmense werk en hulle help in hulle geloof. Maak seker jy skakel in om 20:00 vanaand vir #Herders, net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.