Ons ontmoet twee #Herders oor wie die tonge gereeld los is en wat soms selfs die koerante haal: Rooies Strauss van The Miracle Place en profeet Graeme Williams van Fire Torch Ministries.
Moenie hierdie episode misloop nie, vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.