web uni tv guide
web uni tv guide

Herders

144DokumentêrPG13

Heenkome vir gemarginaliseerde mense - Herders

Video
02 Maart

Die debat oor gay mense en lidmate gaan steeds voort in die meeste kerke. Daar's egter 'n paar Herders wat 'n heenkome vir hierdie gemarginaliseerde mense in hul kerke bied. #Herders, vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.