web uni tv guide
web uni tv guide

Herders

144DokumentêrPG13

Die eerste Herders - Herders

Video
19 Januarie

In die eerste episode van #Herders, besoek ons die Groote Kerk in Kaapstad en ontmoet die herder van Moreleta Kerk, die grootste NG gemeente in die land. Skakel in om 20:00, net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.