web uni tv guide
web uni tv guide

Herders

144DokumentêrPG13

Die druk op 'n jong dominee - Herders

Video02 Maart

Ds André Muller van die Reformerende Kerk verduidelik dat daar so baie druk op 'n jong, ongetroude dominee is van die gemeente om te trou en die belofte wat hy gemaak het. #Herders, Sondae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.