Herders
144
Dokumentêr
PG13
Main
Amptelike Lokprent: Herders
Video
09 Desember
’n Nuwe #kykNET-dokkie-reeks, volg die lewens van ’n aantal geestelike leiers wat hul kuddes op hul eie unieke manier na die Here lei. #Herders begin op 19 Januarie 2025 om 20:00, net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Teken in en KYK