Op my eish!: Emosies loop hoog toe spanning en eerlikheid botsEpisode ses van Op my eish! het gewys Ruan se reis na liefde gaan nie net oor pret en flirtasie nie, maar ook oor moeilike gesprekke, rou eerlikheid en emosies wat nie langer weggesteek kon word nie. Ná die vorige aand se speletjie was die spanning tussen die dames steeds tasbaar.