Logo

Skryf jou gemeenskap se droom-projek hier in

Lottoland is terug met ’n tweede seisoen van 'Lottoland Help ’n Dorp' – ’n program wat hoop bring na Suid-Afrika se dorpe. Skryf jou gemeenskap se droom-projek in en staan ’n kans om met behulp van Lottoland ’n verskil te maak.

kykNET_Lottoland_Help_'n_Dorp_960x640_CTE_S3

Lottoland - Help 'n Dorp

Lottoland wil vir Suid-Afrikaanse dorpe weer hoop gee met ’n splinternuwe seisoen 2 van – 'Lottoland Help ’n Dorp'. 
In hierdie reeks besoek die Lottoland-span vir dorpe regoor Suid-Afrika en ontmoet mense wat ’n plan en ’n droom het om hul gemeenskap te verbeter. 
Dorpe wat deur Lottoland gekies word vir die reeks ontvang befondsing vir hul droom-projekte, maar met ’n uitdaging – elke dorp het slegs vier weke om die projekte te voltooi. 


Skryf jou gemeenskap se droom-projekte in en staan ’n kans om met behulp van Lottoland ’n verskil te maak. 
Laai die projekplan en inskrywingsvorm hier af, vul dit volledig in en dien dit in op die onderstaande inskrywingsblad. 
Slegs volledige dokumente sal aanvaar word as ’n inskrywing.
Bepalings en voorwaardes geld en moet op dié dokument onderteken word.