Logo
web uni tv guide

Die Groot Ontbyt

144AktualiteitPG

Zoe, Keneilwe & Kaydee

Video
05 Junie

Zoe, Keneilwe & Kaydee van die Mzansi Youth Choir vertel oor hul tyd by America's Got Talent op Die GROOT Ontbyt, 5 Junie 2023. Zoe Gulwa, Keneilwe Melato en Kaydee Mphahlwa van die Mzansi Youth Choir het onlangs internasionale golwe gemaak toe hulle onlangs op America's Got Talent verskyn het. Hulle kuier nou by ons om oor hul ervaring op die program te vertel en ons leer hulle ook beter ken. #MzansiYouthChoir #goldenbuzzer #americasgottalent