Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Kleinhandel – SME’s: Hoe om te begin, Marnus Broodryk

Video
18 Mei

Marnus Broodryk gaan oor die volgende paar maande sy kennis van kleinhandel met ons deel en skop vanaand af met sy eerste insetsel rondom die groot vraag in entrepreneurskap: “Hoe begin ek? Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!