Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Innoverend – We Think Code, Arlene Mulder

Video
08 Junie

Die span agter WeThinkCode het ‘n behoefde in die kodering-mark raak gesien en dit omskep in ‘n geleentheid wat nou aan ‘n honderd en twintig individue die moontlikheid van splintenuwe loopbaankeuses gee. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!