Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn Innoverend #Hack Jozi Challenge, Barry Dwolatzky

Video
27 April

Die Hack.Jozi Challenge word beskryf as ‘n “boot camp” vir aspirant entrepreneurs en lewer jaarliks innoverende idees op. Professor Barry Dwolatzky van Jozi Centre for Engineering sluit by ons aan om ons meer oor hierdie uitdaging te vertel. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou