Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Entrepreneurskap – The Beancounter, Marnus Broodryk

Video
09 Maart

Een van die grootste uitdagings wat entrepreneurs in die gesig staar is gespesifiseerde finansiële advies. Nie elke kleinbesigheid werk dieselfde nie. Marnus Broodryk, self ‘n entrepreneur, het hierdie uitdaging in ‘n oplossing omskep en so is The Beancounter gebore. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!