Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Entrepreneurskap - Body20, Bertus Albertse

Video
09 Maart

Van een ateljee tot 22 in twee jaar. Dit is die Body20 storie. Wat maak hierdie franchise so suksesvol? Ons het gaan gesels met Bertus Albertse, stigter en besturende direkteur van Body20 Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!