Logo

Wen die somer met takealot.com en KykNET!

Video
16 November

Gaan na kykNET.tv en kies enige vier items wat jy tydens die Takealot Blue Dot Sale wil inpalm en staan die kans om 1 van 2, R10 000 Takealot Geskenkbewyse te wen. Koop al jou somer-benodigdhede aanlyn by Takealot en geniet tuisaflewering of tel jou pakkie op by jou naaste Takealot Pickup Point. Dis so maklik soos dit! B's & V's geld.