Logo

Wat behels navorsing op meerkaaie?, Seg 2 - PRONTUIT

Video
09 April

Die Kalahari is al meer as 20 miljoen jaar droog en dus een van die oudste woestyngebiede ter wêreld. Spesies, soos meerkaaie, het uitstekend aangepas by die omstandighede – veral wat samewerking en oorlewing betref - en daarom het die universiteite van Cambridge en Zurich in 1993 met ’n omvattende navorsingsprojek begin op die klein diertjies. Oor die jare het honderde, meestal Europese vrywillige studente, hulle lande verlaat om ’n jaar te kom help om data oor die diere te versamel. The Kalahari one of the oldest deserts in the world has been dry and desolate for more than 20 million years. Species such a meerkat have adapted to these harsh conditions – especially with regard to cooperative living and breeding – which sparked the initial research by Cambridge University and the University of Zürich in 1993 on these quirky little animals. Since its inception hundreds of mostly European student volunteers have visited the research project to assist with data gathering on meerkats.