Logo

Varsity Sing: Babel

Video
15 September

Die Universiteit van Pretoria het met hul hartroerende weergawe van Mumford and Sons se “Babel” die Varsity Sing-gehoor vermaak. Kyk ook hier: http://bit.ly/29HbQb7 Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!