Logo

Toevlug

Video
19 Augustus

Toevlug: want mens soek dit altyd op al die verkeerde plekke. Ontmoet 'n vrou. 'n Middeljarige vrou. Hierdie middeljarige vrou misbruik drank. Haar vriende is bekommerd oor haar. Sy gaan na 'n rehabilitasie-sentrum vir dwelm en alkohol misbruik. Sy ontmoet ander mense wat dwelms en alkohol misbruik. Onder andere 'n druggie van Secunda, 'n Kanadese lesbian en 'n rentboy. Die groep. Elke oggend begin die groepsessies om 9. Daar is koffie en tee en koekies, vir die groep. Ontmoet 'n vrou. Hierdie is 'n kortfilm oor haar besoek aan 'n rehablitasie-sentrum. 'n Film oor toevlug en jellybabies eet.