Tien splinternuwe boere – Boer Soek ’n Vrou 12
Video
10 Mei
Ons hubare boere se soektog na liefde begin 12 Mei om 20:00 op DStv-kanaal 144.
Teken in en KYK
Jy sal ook hiervan hou
Video
Dit of dat – Boer soek ‘n vrou
Leer ken die tien boere so bietjie beter wat vanjaar deel is van “Boer soek ‘n vrou”. Dink jy hulle gaan hul perfekte pasmaats vind?
Video
Op soek na… – Boer soek ‘n vrou
Ons tien boere brei uit oor wat vir hulle spesiaal en mooi sal wees in hulle toekomstige verhoudings.
Video
Blitsafsprake, hier kom ons! – Boer soek ‘n vrou
Hierdie boere moet nou 10 dames kies om te ontmoet by dié jaar se blitsafsprake!
Video
Hendri se besluit – Boer soek ‘n vrou
Hendri het groot nuus om met Marciel te deel.